'n Woordeboek vir Begrip
Anderson Hung 2008 All rights reversed.
Hoe om te gebruik
Deur die groepnommer, van die woord in die indeks met die eerste groepnommer van die inhoud te vergelyk, gee die ooreenstemmende hoofwoord van die inhoud jou naastenby 'n idee van die betekenis van die woord.. Die ontbrekende inlighting moet jy self invul.
Woordindeling
Dit stel jou in staat om 213 woordgroepe te vind deur te kyk na die inhoud van die woordeboek. Elke woordgroep word verteenwoordig deur 'n getal. Per slot van rekening is getalle die universele taal.
Hoe dit werk
Gebaseer op kliniese waarnemings word aangeneem dat die indeks van woorde in jou linkerbrein geberg word en die inhoud van woorde (werklik en meestal prente) in jou regterbrein. Die linkerbrein kommunikeer met die regterbrein deur getalle en nie deur woorde nie.
<< | Afrikaans > Engels Inhoud | Afrikaans > Engels Indeks | English > Afrikaans Index
In hierdie Woordeboek
Alle woorde in hierdie woordeboek is geklassifiseer volgens die Chinese woord klassifikasie stelsel, afhangende van die betekenis van die woord, en is herrangskik volgens die orde van God se Skepping. Hierdie woordeboek kan aangepas word vir instrumentele begrip.
Abbreviations / Afkortings
adj. adjective / byvoeglike naamwoord
aux. v. auxiliary verb / hulpwerkwoord
conj. conjunction / verbinding
f. female / vroulik
m. male / manlik
obj. object / voorwerp
v. verb / werkwoord
The Afrikaans Alphabet
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z